Leer Webbladontwerp

Hoofblad
Foto's
Aktiwiteite
Familieregister
Bybel Pakkette
Immigrasie
Verdien Geld
Webbladontwerp
Humor
Skakels
Kommentaar
Gunsteling Boeke

1 Basiese Beginsels
2 Bronkode
3 Paragraaf
4 Kommentaar-merker
5 Hoofopskrifte
6 Skrifgrootte
7 Skrifkleur
8 Bold/Kursief
9 Geformateerde Teks
10 Masjienteks
11 Lynbreuk
12 Blokaanhalings
13 Belyn Teks
14 Genommerde Lyste
15 Ongeordende Lyste
16 Definisie Lyste
17 Agtergrondkleur
18 Agtergrondgrafika
19 Grafika
20 Grafika Rame
21 Teks en Grafika
22 Skakels
23 E-pos Skakels
24 Spesiale Karakters
25 Divisie
26 Horisontale Streep
27 Basiese Tabelle
28 Gevorderde Tabelle
29 Tabel Kleur en Rame

Ekstra's
Kleurkaart
Kleurberekenaar
HTML Naslaangids

Paragraaf

begin 'n paragraaf

sluit 'n paragraaf.

Paragraaf merkers is die mees algemene en gebruikervriendelikste van al die HTML-merkers. Die
-merker word aan die begin van elke nuwe paragraaf geplaas en slaan 'n lyn oor tussen reëls teks om paragrawe van mekaar te skei. Die
-merker word afgesluit met 'n
-merker.

Die HTML vir twee gewone paragrawe sal soos volg lyk:

Kon nie anders gewees het nie want as iemand met 'n motor by ou Stan hulle gestop het, het daardie twee katte 'n beter joppie van die wiele, buffers en binnekant van 'n motor gemaak as wat 'n hond ooit kan droom om te doen.

Een Saterdagoggend moes ek ou Stan met sy Renault 16 gaan help. Klok vroeg in want dit was 'n groterige stukkie werk.

Hulle sal soos volg vertoon:

OM OP TE SOM:

begin 'n paragraaf.

sluit 'n paragraaf.

Indien jy voel jy het die
-merker onder die knie, gaan gerus na die volgende les oor hoofopskrifte.

Terug na indeks

Terug na bo

Stuur vir my e-pos
Kliek hier om my te kontak

Site Meter

Hosted by www.Geocities.ws

1