Kommentaar op die Krüger's se Tuisblad


Hoofblad
Foto's
Aktiwiteite
Familieregister
Bybel Pakkette
Immigrasie
Verdien Geld
Webbladontwerp
Humor
Skakels
Kommentaar
Gunsteling Boeke


Ek plaas hier kommentaar wat mense gelewer het op my tuisblad tydens hulle besoek aan my blad. Hierdie tuisblad is die resultaat van 'n sameloop van persoonlike omstandighede wat my daartoe gebring het om myself webbladontwerp aan te leer. Ek sien die kommentaar as beloning op harde werk.

Indien jy ook wil kommentaar lewer op die blad, is jy welkom om op die knoppie heel onder aan enige van die bladsye te kliek en jou kommentaar vir my te e-pos.


Haai

Sommer om NOG 'n skakelblad te kan skep vir literęre saaits met Afrikaans op die web, het ek die "Zwarte Weduwee"-werftoekenning geskep vir webwerwe met literęre waarde. Die Zwarte Weduwee webwerf is by: http://www.geocities.com/weduwee.

Jou werf [waaraan die toekenning gemaak is]: Die Krüger's se Humor (humor) http://members.freemail.absa.co.za/johannes.kruger/humor.html

Groete en lekker jaar.

Zwarte Weduwee (Samuel Murray-Smit)
http://www.geocities.com/weduwee

Zwarte Weduwee werftoekenning


Hallo!

Ek het toevallig op jul webwerf (Die Krüger's se Tuisblad) afgekom en dit toe op myne (www.eSoek.co.za - 'n Afrikaanse soek-enjin) geregistreer.

Groete,

Alan
Internet:
http://www.digiTAAL.co.za
http://www.eSoek.co.za
e-Pos: [email protected]
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
e-Pos verskaf deur http://www.posbus.co.za
- deel van die http://www.digiTAAL.co.za Netwerk


Hy, familie Kruger.

Bij toeval kwam ik op jullie website of "tuisblad" zoals jullie dat noemen. Prachtig, zeker ook de Afrikaanse taal, die een stukje geschiedens inhoudt voor Nederlanders. Ik heb de foto's bewonderd van de familie en de hond. Ik begrijp, dat jullie meer een Duitse achtergrond hebben. Toch kom ik in het familieregister (stamboom) ook Nederlandse namen tegen. Mijn achternaam is Van Essen. Voorouders komen uit Duitsland en het oosten van Nederland. De naam zegt het eigenlijk al "ESSEN" zoals de stad Essen in Duitsland. Goed, ik vond het leuk om jullie een berichtje uit Nederland te sturen en jullie te laten weten, dat jullie tuisblad gelezen wordt ook aan de andere kant van de wereld. Groetjes van de familie Van Essen (Gerard en Loes) uit Nederland en ik hoop op een berichtje terug.


Dit lyk baie oulik, het bietjie rond geloer. Sal bly wees as julle ook op my blad sal loer.

/ / ll \ \
 @ @
    ^
    ~

Elbie Herman
http://www.soeknmaat.com
My man s'n is http://www.eboeke.com


Hi Johan

Ek dink jy het 'n regtige oulike webblad! Jou skakels in egroepe is baie interessant en ek gaan van hulle bietjie beter bekyk.

Groete

Jurie

******

Jurie Pieterse
[email protected]
http://www.juriepieterse.com


Hello Johan, ek is ook so 'n bietjie uit sirkulasie uit en kuier nou gou hier op Kampvuur se webruimte rond. Wat 'n pragtige webblad het jy nie!!! Dis baie goed gedoen, en die foto's is wonderlik mooi. Dit laai ook baie vinnig af op my stadige spoed. Baie geluk.

Hier is ons amptelike advertensie webblad. Omdat ons 90% met oorsese toeriste werk, is dit net in engels. Maar ek het ook 'n ander een, wat ek lanklaas aan gewerk het, in beide tale.

http://home.global.co.za/~sandvlak
http://www.geocities.com/baviaanskloof

Groetnis,

Griet.


Hello Johan

Julle webblad is baie indrukwekkend, ek kan net glo hoeveel werk daar ingegaan het. Dis regtig baie oulik.

Groete

Carien


Hallo Johan,

Geluk met jou tuisblad. Ek het nog nie al die grappe gelees nie, maar ek het alles wat ek gesien baie geniet.

Groete,

Hilda
[email protected]
http://users.pandora.be/hilda.gervaas
http://www.geocities.com/hhellin
http://members.fortunecity.com/hhellin


Naand sę Johan,

Ek het dadelik na jou webblad gegaan en moet sę dis beslis nog die beste een wat ek gesien het. Ek het die hele een gedruk, en my Canon 6100, nou nie van die beste drukkers nie maar dit het alles baie mooi in kleur gedruk. Ek is baie beďndruk daarmee.

Baie geluk en groete,

Oom Abraham


Johan ek dink dit is baie mooi! Goed gedaan!!

Liefde in Jesus

ALMIE GOOSEN


Johan

100% vir daardie webblad ou maat.

Robbie


Hallo Johan

ek het gaan loer na jou webblad en dis werklik uitstekend!!!!!!!

Soraya


JohanK, ek het na jou webblad gaan kyk en is hoog beindruk! Smart!

JOhan POtgieter


Terug na Bo

Stuur vir my e-pos
Kliek hier om my te kontak

Site Meter

Hosted by www.Geocities.ws

1