Immigrasie


Hoofblad
Foto's
Aktiwiteite
Familieregister
Bybel Pakkette
Immigrasie
Verdien Geld
Webbladontwerp
Humor
Skakels
Kommentaar
Gunsteling Boeke


Die Proses
Immigrasie bronne


Immigrasie beteken om jou geboorteland te verlaat en jou elders te gaan vestig. Daar is baie redes waarom mense immigreer, wat wissel van politiek, na ekonomies na misdaad. Maak nie saak wat jou rede is nie, immigrasie bly 'n ingrypende verandering wat permanente gevolge op jou lewe het. Daar is baie verhale van mense wat die land verlaat het, net om na 'n tyd weer terug te keer en te vertel hoe aaklig hulle ervaring was. Daar is ook net so baie wat uiters gelukkig is in die nuwe land waar hulle hulself vestig.

Om suksesvol te immigreer, is daar 'n klompie stappe waardeur mens moet gaan:


Terug na bo

Stuur vir my e-pos
Kliek hier om my te kontak

Site Meter

Hosted by www.Geocities.ws

1