Gunsteling Skakels


Hoofblad
Foto's
Aktiwiteite
Familieregister
Bybel Pakkette
Immigrasie
Verdien Geld
Webbladontwerp
Humor
Skakels
Kommentaar
Gunsteling Boeke


Theophilos Tuisblad

Theophilos
Die tuisblad vir die gratis Theophilos Bybelpakket. Sien Bybel Pakkette op hierdie webtuiste vir 'n beskrywing van Theophilos.


Dr. A.H. Bogaards

DEUR CHRISTUS ALLEEN
Die tuisbad van Dr. A.H. Bogaards van die Gereformeerde Kerk Daniëlskuil. Hier kan Afrikaanse werke vir die Theophilos Bybelpakket gratis afgelaai word. Sien Bybel Pakkette op hierdie webtuiste vir meer inligting oor watter Afrikaanse werke beskikbaar is.


Die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika

Die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika
Tuisblad van die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika.


Die Bybel. Gaan lees die Bybel aanlyn.

www.bybel.co.za
'n Webtuiste waar jy die Bybel aanlyn kan gaan lees. Bevat ook 'n soekfasiliteit.


The Sword Project
'n Engelstalige naslaanwerk. Sien Bybel Pakkette op hierdie webtuiste vir meer inligting oor The Sword Project.


Nederlandse Statenvertaling
Die Nederlandse Statenvertaling en Woord in Beeld is hier beskikbaar. Sien Bybel Pakkette op hierdie webtuiste vir meer inligting oor die programme.


Die Knoop. Duisende Afrikaanse bestemmings

Die Knoop
'n Blad met skakels na duisende verskillende Afrikaanse blaaie. As jy iets in Afrikaans soek op die Internet, is Die Knoop jou vertrekpunt.


Eg Afrikaans

Eg Afrikaans
Danie Martins se webtuiste waar daar in Afrikaans gesels word. Daar is 'n advertensieblad, kletskamer, hulpnavrae, en vele meer. 'n Handige blad om vinnig geholpe te word. Teken ook in op Danie se Begin Jou Dag 'n Slag Met 'n Lag wat per e-pos versprei word.


Kaartjies
'n Blad met kaartjies van enige tipe. Van groetekaartjies, padkaarte, verkeerskaartjies en vele meer.


Parys Electronic Exchange Papers
Die tuisblad van Benico van der Westhuizen. Vir nuus, geelbladsye, kleinadvertensies en alles wat in Parys gebeur.


Yahoo Groups

Yahoo Groups
Yahoo Groups se e-pos groepdiens waar jy toegang het tot duisende e-pos gespreksgroepe.


Suid Afrikaanse Weerburo
Vir die jongste weervoorspellings, tot sover as 14 dae vorentoe.


Webmonkey
Gaan leer jouself om webblaaie te skryf met Webmonkey se maklike "How-to's".


Soek 'n Maat
'n Afrikaanse elektroniese "Hoekie vir Eensames".


E Boeke
'n Afrikaanse elektroniese boekwinkel.


http://www.citilink.com/~johan
Johan Potgieter se persoonlike tuisblad daar in Minnesota, Amerika.


World Factbook
die CIA se "World Factbook" is 'n onontbeerlike bron van inligting oor enige land.


http://www.e-lysian.com/rosi
Rosi Adendorf se persoonlike tuisblad. Gaan lees gerus haar verhaal oor hoe sy weer haar gehoor teruggekry het nadat sy vir die grootste deel van haar lewe doof was.


Die Hardekoolvuur
Henri en Engela Burger se persoonlike tuisblad.


Zwarte Weduwee werftoekenning
Die "Zwarte Weduwee"-werftoekennings is 'n skakelblad vir saaits met literêre waarde vir Afrikaans.


http://www.eSoek.co.za
'n Afrikaanse soek-enjin.


http://www.digiTAAL.co.za


http://www.posbus.co.za


http://www.juriepieterse.com
Jurie Pieterse se persoonlike tuisblad.


http://home.global.co.za/~sandvlak
http://www.geocities.com/baviaanskloof
Piet en Griet Kruger se tuisblad vir hulle vakansieoord in die Baviaanskloof.


http://users.pandora.be/hilda.gervaas
http://www.geocities.com/hhellin
http://members.fortunecity.com/hhellin
Hilda en Gervaas se persoonlike tuisblad.


Robby Crouch se persoonlike tuisblad

http://www.lenoury.20megsfree.com
Robby Crouch se persoonlike tuisblad.


Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Die tuisblad van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans.


www.4afrikaans.com


In Association with Amazon.co.uk
Die bekende Amazon aanlynboekwinkel in Engeland.


virafrikaans.com vir gratis Afrikaanse webspasie
virafrikaans.com
Vir gratis webspasie en vele meer. Heelwat ander Afrikaanse tuisblaaie word daar gehuisves wat allerhande interessanthede in Afrikaans aanbied. 'n Lekker Afrikaanse kuierplek op die Net.


Terug na bo

Stuur vir my e-pos
Kliek hier om my te kontak

Site Meter

Hosted by www.Geocities.ws

1