Verdien Geld met die Internet


Hoofblad
Foto's
Aktiwiteite
Familieregister
Bybel Pakkette
Immigrasie
Verdien Geld
Webbladontwerp
Humor
Skakels
Kommentaar
Gunsteling Boeke


Die Internet bied groot potensiaal om inkomste te genereer. Vir die "gewone man op straat" is daar baie metodes wat aangewend kan word hiervoor. Hier is so 'n paar moontlikhede wat ek self benut en dus weet dat dit werk en nie net "foefies" is nie. Indien jy van ander moontlikhede weet, sal ek bly wees om daarvan te hoor.


Hits4Pay!

Hou jy daarvan om e-pos te lees? Hoeveel meer gaan jy daarvan hou om BETAAL te word om e-pos te lees?! Hits4Pay! is 'n advertensiediens wat jou betaal om hulle advertensies te lees. Hoe werk dit? Eenvoudig, 'n besigheid betaal aan Hits4Pay! advertensiegeld om hulle produk te adverteer. Jy sluit by Hits4Pay! aan en hulle stuur die advertensies per e-pos vir jou om te lees. Hits4Pay betaal jou dan vir elke advertensie wat jy lees. Die goeie nuus is dat jy in US$ betaal word, dus kan jy van nou af lekker lag as die Rand swak vaar teen die Dollar!

Om te begin geld verdien, kliek op die skakel en sluit aan by Hits4Pay!
Hits4Pay

Wat nog beter is, is dat Hits4Pay! op 'n netwerkbemarkingsstelsel werk. As jy dus ander mense werf om ook by Hits4Pay aan te sluit, kan jy nog verder betaal word vir die advertensies wat ander mense lees.


MintMail

MintMail is nog so 'n diens soos Hits4Pay!. Kliek dus op hierdie skakel ook en verdubbel jou e-pos inkomste!!
MintMail


ActiveSMS

ActiveSMS is nog 'n soortgelyke diens met die verskil dat die advertensies per SMS na jou SELFOON gestuur word. Jy moet dus 'n SELFOON tot jou beskikking hê om van hierdie geleentheid gebruik te maak. Om by ActiveSMS aan te sluit, kliek op hierdie skakel:
ActiveSMS


Terug na bo

Stuur vir my e-pos
Kliek hier om my te kontak

Site Meter

Hosted by www.Geocities.ws

1