Leer Webbladontwerp

Hoofblad
Foto's
Aktiwiteite
Familieregister
Bybel Pakkette
Immigrasie
Verdien Geld
Webbladontwerp
Humor
Skakels
Kommentaar
Gunsteling Boeke

1 Basiese Beginsels
2 Bronkode
3 Paragraaf
4 Kommentaar-merker
5 Hoofopskrifte
6 Skrifgrootte
7 Skrifkleur
8 Bold/Kursief
9 Geformateerde Teks
10 Masjienteks
11 Lynbreuk
12 Blokaanhalings
13 Belyn Teks
14 Genommerde Lyste
15 Ongeordende Lyste
16 Definisie Lyste
17 Agtergrondkleur
18 Agtergrondgrafika
19 Grafika
20 Grafika Rame
21 Teks en Grafika
22 Skakels
23 E-pos Skakels
24 Spesiale Karakters
25 Divisie
26 Horisontale Streep
27 Basiese Tabelle
28 Gevorderde Tabelle
29 Tabel Kleur en Rame

Ekstra's
Kleurkaart
Kleurberekenaar
HTML Naslaangids

Belyn Teks

belyn teks links

belyn teks regs

sentreer teks

Belyningsfunksies kan by verskeie merkers gevoeg word. Die mees algemene merker waarby die belyningsfunksie gevoeg word, is die
-merker. Die moontlike waardes is:

• left
• right
• center

As jy dus in jou HTML-dokument skryf:

"Hei, kyk daar" roep Stan
my uit die Renault se
binnegoed na bowe. Staan
die katmannetjie langs
die hond se skopgraafvol
en mens kon die afkeer
behoorlik op die Siamees
se gesig sien.

Toe begin hy wat 'n
ordentlike kat behoort
te doen - hy probeer
toekrap aan die
onooglikhede maar hy't
twee probleme gehad.

Eerste het dit bo-op die
grond gelê en nie IN 'n
gaatjie soos wat hy gewoond
is nie en tweedens was dit
SO allemintig groot dat hy
nie oor dit kon tree soos
met sy eie gebruike nie.

sal dit soos volg vertoon:

"Hei, kyk daar" roep Stan
my uit die Renault se
binnegoed na bowe. Staan
die katmannetjie langs
die hond se skopgraafvol
en mens kon die afkeer
behoorlik op die Siamees
se gesig sien.

Toe begin hy wat 'n
ordentlike kat behoort
te doen - hy probeer
toekrap aan die
onooglikhede maar hy't
twee probleme gehad.

Eerste het dit bo-op die
grond gelê en nie IN 'n
gaatjie soos wat hy gewoond
is nie en tweedens was dit
SO allemintig groot dat hy
nie oor dit kon tree soos
met sy eie gebruike nie.

Jy kan ook belyningsfunksies op reëls toepas wat korter is as voluit paragrawe, soos bv.:

Indien iemand vir jou

'n mint aanbied,

neem dit.

Dit sal soos volg vertoon:

Indien iemand vir jou

'n mint aanbied,

neem dit.

OM OP TE SOM:

belyn teks links

belyn teks regs

sentreer teks

Indien jy voel jy het die
-merker onder die knie, gaan gerus na die volgende les oor genommerde lyste.

Terug na indeks

Terug na bo

Stuur vir my e-pos
Kliek hier om my te kontak

Site Meter

Hosted by www.Geocities.ws

1