Leer Webbladontwerp


Hoofblad
Foto's
Aktiwiteite
Familieregister
Bybel Pakkette
Immigrasie
Verdien Geld
Webbladontwerp
Humor
Skakels
Kommentaar
Gunsteling Boeke


  1 Basiese Beginsels
2 Bronkode
3 Paragraaf
4 Kommentaar-merker
5 Hoofopskrifte
6 Skrifgrootte
7 Skrifkleur
8 Bold/Kursief
9 Geformateerde Teks
10 Masjienteks
11 Lynbreuk
12 Blokaanhalings
13 Belyn Teks
14 Genommerde Lyste
15 Ongeordende Lyste
16 Definisie Lyste
17 Agtergrondkleur
18 Agtergrondgrafika
19 Grafika
20 Grafika Rame
21 Teks en Grafika
22 Skakels
23 E-pos Skakels
24 Spesiale Karakters
25 Divisie
26 Horisontale Streep
27 Basiese Tabelle
28 Gevorderde Tabelle
29 Tabel Kleur en Rame

Ekstra's
Kleurkaart
Kleurberekenaar
HTML Naslaangids

HTML Naslaangids


Basiese Merkers
<html></html>
Skep 'n HTML-dokument

<head></head>
Bevat die titel en ander inligting wat nie op die webblad vertoon word nie

<body></body>
Bevat die sigbare gedeelte van die webblad

 
Kop Merkers
<title></title>
Plaas die naam van die dokument in die titelstaaf
 
Lyf Kenmerke
<body background="?">
spesifiseer die agtergrondgrafika van die dokument

<body background="?" bgproperties="fixed">
Maak die agtergrondgrafika vas sodat die res van die blad daaroor sweef

<body bgcolor="?">
Stel die agtergrondkleur van die dokument, deur gebruik te maak van die kleurnaam of hex waarde van die kleur

<body text="?">
Stel die tekskleur van die dokument, deur gebruik te maak van die kleurnaam of hex waarde van die kleur

<body link="?">
Stel die kleur van skakels, deur gebruik te maak van die kleurnaam of hex waarde van die kleur

<body vlink="?">
Stel die kleur van besoekte skakels, deur gebruik te maak van die kleurnaam of hex waarde van die kleur

<body alink="?">
Stel die kleur van aktiewe skakels, deur gebruik te maak van die kleurnaam of hex waarde van die kleur

 
Teks Merkers
<pre></pre>
Skep vooraf geformateerde teks

<h1></h1>

Skep die grootste hoofopskrif

<h6></h6>

Skep die kleinste hoofopskrif

<b></b>
Skep "bold" teks

<i></i>
Skep kursiewe teks

<tt></tt>
Skep masjienteks

<cite></cite>
Skep 'n aanhaling, gewoonlik in kursiewe teks

<em></em>
Beklemtoon teks, in kursief of "bold"

<strong></strong>
Beklemtoon teks, in kursief of "bold"

<font size="?"></font>
Stel die grootte van die skrif, van 1 tot 7

<font color="?"></font>
Stel die kleur van die skrif, deur gebruik te maak van die kleurnaam of hex waarde van die kleur

 
Skakels
<a href="URL"></a>
Skep 'n skakel

<a name="?"></a>
skep 'n plek binne jou dokument waarheen jy kan skakel

<a href="#?"></a>
skep 'n skakel binne jou dokument

<a href="?" target="_blank"></a>
maak die skakel in 'n nuwe venster oop

<a href="mailto:E-POSADRES"></a>
Skep 'n e-pos skakel

<a href="mailto:E-POSADRES
?subject=?&cc=?&bcc=?
&body=?"></a>

skep 'n e-pos skakel waarvan al die velde van die e-pos boodskap gespesifiseer is

 
Formatering
<p></p>
Skep 'n nuwe paragraaf

<p align="?">
Belyn 'n paragraaf links, regs, of gesentreer

<br />
Plaas 'n lynbreuk in 'n reël teks

<blockquote></blockquote>
Indenteer teks aan beide kante

<dl></dl>
Skep 'n definisie lys

<dt>
Dui elke term aan

<dd>
Dui elke definisie aan

<ol></ol>
Skep 'n genommerde lys

<li></li>
Dui elke lysitem aan, en voeg 'n nommer by

<ul></ul>
Skep 'n ongeordende lys

<div align=?>
Begin 'n divisie. Dit is 'n algemene merker wat gebruik word om groot blokke HTML te formateer. Word ook gebruik vir kaskaderende stylblaaie

 
Grafiese Elemente
<img src="name" />
Plaas grafika

<img src="name" align="?" />
Belyn grafika, links, regs, gesentreer, bo, middel, onder

<img src="name" border="?" />
Stel die grootte van die raam om die grafika

<img src="name" alt="?" />
Beskryf grafika

<hr />
Skep 'n horisontale streep

<hr size="?" />
Stel die hoogte van die horisontale streep

<hr width="?" />
Stel die wydte van die horisontale streep, in persentasie of absolute waarde

<hr noshade />
Skakel die 3D effek van die horisontale streep af

<hr color="?" />
Stel die kleur van die horisontale streep, deur gebruik te maak van die kleurnaam of hex waarde van die kleur

<hr align="?" />
Belyn die horisontale streep, links, regs, gesentreer

 
Tabelle
<table></table>
Skep 'n tabel

<tr></tr>
Skep 'n ry in die tabel

<td></td>
Skep 'n sel in die tabel

<th></th>
Skep 'n kopry in die tabel ('n normale sel met "bold", gesentreerde teks)

 
Tabel Kenmerke
<table border="#">
Stel die wydte van die raam om die tabel

<table bordercolor="?">
Stel die raamkleur van die tabel

<table bordercolorlight="?" bordercolordark="?">
Stel die ligte en donker raamkleure van die tabel. Die twee kenmerke moet saam gebruik word om 'n 3D effek te skep

<table bgcolor="?">
Stel die agtergrondkleur van die tabel

<tr bgcolor="?">
Stel die agtergrondkleur van die ry

<td bgcolor="?">
Stel die agtergrondkleur van die sel

<table cellspacing="#">
Stel die spasie tussen die selle

<table cellpadding="#">
Stel die spasie tussen die inhoud van die sel en die raam om die sel

<table width="# or %">
Stel die wydte van die tabel, in pixels of as 'n persentasie van die dokument

<tr align="?"> of <td align="?">
Stel die belyning van die inhoud van die ry of sel, links regs, of gesentreer

<tr valign="?"> of <td valign="?">
Stel die vertikale belyning van die inhoud van die ry of sel, bo, onder, of middel

<td colspan="#">
Stel die aantal kolomme wat 'n sel moet beslaan

<td rowspan="#">
Stel die aantal rye wat 'n sel moet beslaan, verstekwaarde="1"

<td nowrap>
Voorkom dat die teks in die sel omvou

 
Rame
<frameset></frameset>
Merker in 'n raam dokument, kan ook in ander raamstelle ingevoeg word

<frameset rows="value,value">
Definieër die rye binne 'n raamstel, deur 'n getal in pixels of pertentasie van die wydte te gebruik

<frameset cols="value,value">
Definieër die kolomme binne 'n raamstel, deur 'n getal in pixels of pertentasie van die wydte te gebruik

<frame>
Definieër 'n enkele raam - of streek - binne 'n raamstel

<noframes></noframes>
Definieër wat sal vertoon in webblaaiers wat nie rame steun nie

<iframe></iframe>
Skep 'n drywende raam

<iframe width="?" height="?"></iframe>
Stel die wydte en hoohte van 'n drywende raam

<iframe src="URL"></iframe>
Spesifiseer die brondokument vir die raam

 
Rame Kenmerke
<frame src="URL">
Spesifiseer watter HTML-dokument in die raam vertoon moet word

<frame name="name">
Gee die raam of streek 'n naam, sodat dit deur ander rame geteiken kan word

<frame marginwidth="#">
Spesifiseer die linker en regter kantlyne vir die raam, moet gelyk of groter wees aan 1

<frame marginheight="#">
Spesifiseer die boonste en onderste kantlyne vir die raam, moet gelyk of groter wees aan 1

<frame scrolling="VALUE">
Stel die blaaistaaf van die raam, 'n waarde van "yes", "no", of "auto" kan gebruik word. Die verstek, soos in gewone dokumente, is "auto"

<frame noresize>
Voorkom dat die gebruiker die grootte van die raam verstel

 
Vorms
Vir funksionele vorms moet 'n "CGI script" gebruik word. Die HTML skep slegs die voorkoms van 'n vorm
<form></form>
Skep alle vorms

<select multiple name="NAME" size="?"></select>
Skep 'n blaaiende spyskaart. "Size" stel die aantal sigbare spyskaart items voordat dit nodig is om te blaai

<option>
Begin elke spyskaart item

<select name="NAME"></select>
Skep 'n aftrek spyskaart

<option>
Begin elke spyskaart item

<textarea name="NAME" cols="?" rows="?"></textarea>
Skep 'n teksboksarea. "Columns" stel die wydte, "rows" stel die hoogte

<input type="checkbox" name="NAME">
Skep 'n merkboks. Teks volg die merker

<input type="radio" name="NAME" value="x">
Skep 'n radio knop. Teks volg die merker

<input type=text name="foo" size="?">
Skep 'n enkellyn teksarea. "Size" stel die lengte, in karakters

<input type="submit" value="NAME">
Skep 'n knoppie

<input type="image" border="?" name="NAME" src="name.gif">
Skep 'n knoppie deur grafika te gebruik

<input type="reset">
Skep 'n herstelknoppie


Terug na indeks

Terug na bo

Stuur vir my e-pos
Kliek hier om my te kontak

Site Meter

Hosted by www.Geocities.ws

1