Leer Webbladontwerp


Hoofblad
Foto's
Aktiwiteite
Familieregister
Bybel Pakkette
Immigrasie
Verdien Geld
Webbladontwerp
Humor
Skakels
Kommentaar
Gunsteling Boeke


  1 Basiese Beginsels
2 Bronkode
3 Paragraaf
4 Kommentaar-merker
5 Hoofopskrifte
6 Skrifgrootte
7 Skrifkleur
8 Bold/Kursief
9 Geformateerde Teks
10 Masjienteks
11 Lynbreuk
12 Blokaanhalings
13 Belyn Teks
14 Genommerde Lyste
15 Ongeordende Lyste
16 Definisie Lyste
17 Agtergrondkleur
18 Agtergrondgrafika
19 Grafika
20 Grafika Rame
21 Teks en Grafika
22 Skakels
23 E-pos Skakels
24 Spesiale Karakters
25 Divisie
26 Horisontale Streep
27 Basiese Tabelle
28 Gevorderde Tabelle
29 Tabel Kleur en Rame

Ekstra's
Kleurkaart
Kleurberekenaar
HTML Naslaangids

Kleurberekenaar


Die kleurberekenaar is 'n Microsoft Excel spreistaat. Jy het twee keuses hoe om dit te benut:

  1. Jy kan direk op die skakel kliek hieronder. Die kleurberekenaar sal dan direk in jou webblaaier oopmaak indien jy Micro$oft se Internet Explorer gebruik. Indien jy Netscape of 'n ander blaaier gebruik, sal jy gevra word of jy die lêer wil oopmaak of stoor. Om die lêer oop te maak, moet jy Microsoft Excel op jou rekenaar geïnstalleer hê.

    Indien jy kies om die lêer oop te maak, beteken dit dat jy dan jou kleurberekening op die Internet doen, en jy sal nie die data kan stoor nie. Elke keer wat jy 'n nuwe kleurberekening wil doen, sal jy moet terugkom na hierdie blad toe. Boekmerk dus hierdie blad vir toekomstige verwysing.

  2. Jy kan met jou regterkantse muisknoppie op die skakel kliek, die "Save Target As" opsie kies en die lêer op jou hardeskyf stoor. Dit sal dan in die toekoms nie nodig wees om terug te kom na hierdie blad toe vir nuwe kleurberekeninge nie.

Kleurberekenaar


Terug na indeks

Terug na bo

Stuur vir my e-pos
Kliek hier om my te kontak

Site Meter

Hosted by www.Geocities.ws

1