op 'n kamp
1 kor.5:1
HOME GEBOORTES WERK BIKE FOR BIBLES TOEKOMSPLANNE
STAMBOME IETSIE MEER KERK
OUERS KOM KUIER LANDLOOP
BOETIES EN SUSSIES

Wat hou die toekoms vir ons in?

Toekomsplanne




Toekomsplanne

Malcolm se kontrak met AstraZeneca is tot in Februarie 2002. Elmari is nog onseker oor wat sy na Mei 2001 gaan doen. Dis wat ons werk aanbetref.

Iets waarna ons almal uitsien is Elmari se ouers se kuier in Brisbane aan die einde van September hierdie jaar. Behalwe dit weet ons nie wat die toekoms vir ons mag inhou nie. Ons kan maar net dag na dag vir JESUS volg.

. . .

Hand.20:24

Maar al is my lewe vir my kosbaar, reken ek dit van geen belang nieas ek maar net my lewenstaak kan voltooi en die dienswerk wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak: dit is om die evangelie van God se genade te verkondig.











^ Na Bo

Opgedateer: 11/06/2001

Hosted by www.Geocities.ws

1