Malcolm & Elmari se tent op Camp Hill
As jy beplan om ons hier in Brisbane te besoek, volg die kaartaanwysings. Hier onder is 'n kaart van die middel van Brisbane. Op die kaart is twee van die hoofwe� aangedui: die "South East Freeway (3)" en die "Gateway Arterial (1)". Die Brisbane Internasionale lughawe word ook noord-oos op die kaart aangedui.
Kliek op enige van die drie gebied om 'n meer gedetailleerde kaart te sien.
Opgedateer: 11/06/2001
|