Foto album

Huistoe Dagboek Nuusbrief CDs en DVDs Bladmusiek Skakels Kontak



Klik op die foto vir 'n groter beeld.

Fotos van vorige Bustoere
Fotos van Koppisol naweke
Fotos van die Weskus kuier
Fotos van Michiel Visser
Fotos van die Country treintoer
Fotos van die Klipplaat kuier

Bosveld Treinsafari
Philip, Dawie en Danie
Radio Kragbron Bosveld Safari
Stasie dans
Frikkie wys hoe mens op 'n stasie moet dans gedurende die Kragbron bosveld treinsafari
Danie op die trein
Danie speel lekker binne in die kompartement
Pelgrimsrus
Philip, Dawie en Gerry Tobin van Australië
tydens die wêreld goudpan kampioenskappe in Pelgrimsrus.
Sabie
Stephaan van Zyl, Dawie en Philip in Sabie
Langs die Vaalrivier
Dawie, Philip en Hannes langs die Vaalrivier in Standerton
Pietersburg
Dawie, Piet Bester, Philip en Danie in Pietersburg
Philip & Dawie
Dawie en Philip by 'n optrede
Allenby
Philip en Dawie by Allenby Kollege
Dawie speel klavier
Dawie voor die klavier in die ateljee
Dawie en Koos
Dawie en Koos de Jager in Upington
Dawie onder die boom
Dawie onder 'n Kameeldoringboom naby Gochas in Namibië
Philip & Dawie by Laatson
Philip en Dawie by Laatson naby Porterville
Nelspruit
Danie, Stephaan, Dawie en Philip in Nelspruit
Lekkerrus
Dawie wag vir die kompetisie om te begin
troue
Philip en Dawie speel by 'n troue
Malick
Philip en Dawie saam met Malick Snell se groep

Hosted by www.Geocities.ws

1