 Lekker saamsing op die bus. |
 Daar word sommer binne in die bus ook gedans. |
 Dawie, Leon, Hannes, Danie en Philip saam met die Klopse op Houtbaai Hawe. |
 Piet Bester, Dawie, Philip, Hannes en Stewie by die Calvinia Vleisfees. |
 Dawie, Leon, Piet Snyman, Danie en Philip op Calvinia se golfbaan |
 Annetjie ry volstruis in Oudtshoorn op 'n bustoer. |
 Piet Bester, Hennie en Philip op die stoep in Mosselbaai. |
 Dawie, Hannes en Philip by Vyeboom |
 Marita, Danie en Dawie speel op die bus Mosselbaai toe |
 Breed sit die man so tussen die meisies |
 Moet net nie op die bus aan die slaap gevang word nie |
 Philip speel op die bus |
 Philip en Dawie op Mosselbaai hawe |
 Willie, Rika en Danie op Mosselbaai hawe |
 Auby en Annetjie op die boot |
 Philip, Annetjie, Auby, Dawie, Tokkie en Danie in Punt Saddles |
 Aandete by Saddles |
 Die Boombrigade op Saddles se stoep in Mosselbaai |
 Philip en Dawie in Meiringspoort met hulle kaftans aan |
 Die toergroep langs die bus in Meiringspoort |
 Oom Piet Bester en sy mandolientjie by Muisbosskerm in Lambertsbaai |
 Oom Piet en Philip |
 Danie en Philip langs die pad iewers op 'n toer |
 Piet Snyman, Hannes, Philip en Dawie in Kuruman se Spur |
|