Laserskywe Beskikbaar

Die volgende laserskywe en DVD is beskikbaar by H&R Musiek of kontak Hannes by 017 714 2209.
- Danie Grey - My Bestes
- Danie Grey - Trap Der Boerepomp
- Die Goudvelders - So Speel Die Goudvelders Egte Outydse Boeremusiek
- Die Noorsvelders - Noorsveld Snare
- Die Vyf Namakwalanders - Alla Wêreld
- Die Swartz Broers En Vriende
- Die Korrelkoppe - Weskus Toe (CD en DVD)
- Gerhard Geldenhuys - Sunrise With Jesus
- Hannes Schoeman - Kielie Konsertina
- Hannes Schoeman - Loof Hom
- Hannes Schoeman - La Paloma
- Hannes Schoeman - Kitaar Boertjie
- Hannes Schoeman - Ek Sal By Jou Staan
- Hannes Schoeman - So Het Oupa Gespeel
- Hannes Schoeman & Alby Isaacs - Outydse Konsertina En Viool
- Hennie de Bruyn - Kitaar Trippel
- Nico Langefeldt - Bobaas Nico
- Piet Bester - Mandolien Mymeringe
- Piet Snyman - Versamelgoed
- Robbie Holm - By Die Waterval
- Sollie Marx - Lekker Ou Kitaar
- Sollie Marx - Jolige Kitaar
- Sollie Marx - Vonkel Snare
- Theo Slabbert - Daar Doer Uit Die Noorsveld
- Theo Slabbert - Musiek Vir Die Wapad
- Thys Nortje - Outydse Boeremusiek
- Verskeie Kunstenaars - Outydse Boeremusiek Padlangs DVD
- Verskeie Kunstenaars - Boeremusiek Pitkos No.1
- Verskeie Kunstenaars - Boeremusiek Pitkos No.2
- Verskeie Kunstenaars - Boerse Kitaar DVD
- Verskeie Kunstenaars - Ons Sal U Loof