| Huistoe | Nuusbrief | Fotos | CDs en DVDs | Bladmusiek | Skakels | Kontak |
| Pietersburg Boeremusiek Klub | Tradisionele Boeremusiek Klub | Boeremusiek Gilde |
Hannes het weer 'n Boeremusiek stalletjie by die Nylstroom Druiwefees en Philip, Dawie en Danie sal ook daar wees. Kom kyk gerus na al die nuwe laserskywe.
Hannes, Philip en Dawie is een van die orkeste wat gaan optree. Kontak Flip Snyman vir verdere besonderhede by 011 955 3615
Besprekings vir woonwa of kampeer staanplek kan direk by Klub Koppisol 016 556 1112 gemaak word.