Piet Bester Boeremusiek Klub Dagboek

Terug

Die Piet Bester Boeremusiek Klub is aanvanklik gestig deur Piet Bester as die Pietersburg Boeremusiekklub en bied funksies aan waartydens verskillende musikante en orkeste optree. Die musiek wat aangebied word is in die tradisionele idioom alhoewel daar somtyds van elektriese instrumente gebruik gemaak word. Funksies word aangebied by die Tom Naude Hoërskool in Pietersburg (Hoek van Potgieter en Landdros Mare strate). Kontak Chris Gouws by 073 209 4770 vir meer besonderhede.

Funksie Datums

Hosted by www.Geocities.ws

1