| Terug |

Die Tradisionele Boeremusiekklub beywer hom vir die bewaring en uitbouing van tradisionele boeremusiek. Geen elektriese instrumente of tromme word toegelaat nie. Verskeie takke bied funksies aan waartydens verskillende orkeste en musikante optree.
Funksies vir 2007
Bloemfontein - Kontak: Jasper Vlok - 051 522 1839
Goudveld - Kontak: Hennie Ferreira - 057 217 3124
Wesrand - Kontak: Flip Snyman - 011 955 3615
Vaaldriehoek - Kontak: Peet van Staden - 016 981 2605
Pretoria - Kontak: Sias Erasmus - 012 379 1745