Yosemite Park 

Home Up Big Basin Park Henry Coe Park Hillsborough River Sequoia Nas Park Yosemite Park

Pragtig...

Yosemite Park is vanaf 1890 as 'n park uitgesit en is deel van die Sierra Nevada en wissel tussen 2 000 en 13 000 voet bo seespieël.  Die park beslaan 1200 vierkante myl. Daar is talle watervalle, massiewe rotsagtige berge, waterstrome en talle staproetes.  Daar is ook natuurlik talle bere. Jy mag geen kos, koeldrank of selfs tandepaste in jou motor hou nie aangesien die bere dit ruik en motors oopbreek.  Ons wou so graag 'n beer sien, maar niks nie......

Die Wilde Weste....

'n Baie klein dorpie oppad

Die een ingang by Yosemite Park

'n Fontein in die park

Een van die watervalle

Van die reusagtige rots gebergtes

Nog berge....

"Half Dome"

Nog berge.....

"Half Dome" van ver af

Rooihout boom wat geval het

Groot bome die....

Stap sommer deur die boom..

 
Hosted by www.Geocities.ws

1