Hillsborough River 

Home Up Big Basin Park Henry Coe Park Hillsborough River Sequoia Nas Park Yosemite Park

Hillsborough River

Die park is 12 myl Noord van Tampa. Ons was saam met Kobus-hulle daar en het dit baie geniet. Behalwe dat die muskiete ons amper weggedra het.

Die park is 3 383 akker groot en daar is kampeer plek en meer as 8 myl se staproetes. Daar is 'n baie mooi rivier en jy kan 'n kano huur om op die rivier te ry. Weereens 'n groot verskeidenheid van voëls te sien.

Lydia, Rona, Kobus & Jarod reg om te begin stap

Die rivier is pragtig en die water helder

Jarod verduidelik hoe groot vis hy gesien het

Jy moet gou afneem, die muskiete eet my op

Baie mooi skoenlappers gesien

 
Hosted by www.Geocities.ws

1