Henry Coe Park 

Home Up Big Basin Park Henry Coe Park Hillsborough River Sequoia Nas Park Yosemite Park

Henry Coe State Park

Die park is die grootste in Noord Kailfornië. (Meer as 80 000 akker) Dis definitief vir die natuurliefhebber en bied baie staproetes. Ons het ongelukkig nie vooraf daarvan geweet nie, so ons het nie water by ons gehad om te gaan stap nie. Ons wil verseker terugkom na die park.

Dis nou Lente en daar is die mooiste veldblomme. Daar is selfs Bergleeus en baie voëls. So ons sal ons verkykers ook onthou.

Net voor mens die park se hek kry

"Dis heerlike Lente"

Een van die mooi veldblomme

 
Hosted by www.Geocities.ws

1