|
|
|
Palace of Fine Arts - San Francisco Die Palace of Fine Arts het al in 1915 ontstaan. Die doel was om kunswerke ten toon te stel. Maar gedurende die 2de Węreldoorlog was die gebou gebruik vir die stoor van weermag voertuie en Jeeps. Twee jaar na die oorlog is gevind dat die gebou nie sterk genoeg is om vir ewig te staan nie. Gedurende 1964 is daar egter begin met die restorering van die gebou. Die gebou is werklik pragtig en 'n moet om te sien!
|