|
|
Golden Gate Bridge, Kalifornië Dit is een van die wêreld se langste suspensie brue wat gebou is van 1933 - 1937 by San Francisco. Die brug kan winde wat teen 100 myl per uur waai, weerstaan. Die kleur van die brug "International Orange" is om saam te val met met die kleur van die omgewing.
Dis 'n pragtige brug en wieg ook so effe...
|