Allerlei.. 

Home Up Allerlei.. Alcatraz Bay Bridge Dieretuin Golden Gate Bridge Golden Gate Park Palace of Fine Arts Stad self

Ietsie van alles...

'n Regte Raccoon, baie mak

Alcatraz :1934-1963 was dit 'n tronk

Ons blitsige Grand Prix huurmotor

'n Stuk Rooihout wat deur die see uitgespoel is

Deur die Rooihout van langsaan geneem

Passifiese Oseaan

Die afgelope week is hier naby bomme ontdek van die 2de wereldoorlog

Mis oor die see

 

Kry Johan uiteindelik vir 'n foto

 

Mense wat ons ontmoet het van Ierland

Ons 2 met Bay bridge en die stad agter

Dorp Sausalito, net Noord van San Francisco

Sausalito : Koop 2 roomys "cones" vir $9.20 (R60) Duurste roomys ooit!

Oppad na 3-Com Park

 

3-Com Park, kyk na 'n Baseball wedstryd, nou weet ons ook hoe dit werk.

Baseball

 

Oppad terug, sonsondergang

 

Rona druk tone in die Passifiese

 Oseaan

Ons 2 met sonsondergang...

 

Hosted by www.Geocities.ws

1