Suid-Afrika
2000
Aprilmaand 2000 het Suid-Afrika ’n nuwe nasionale embleem onthul wat die wapen wat sedert 1910 in gebruik was, sou vervang. Hierdie bladsye bespreek hierdie devies, afgebreek in die segmente waaruit dit bestaan:
Grondleggingskring (begin hier)
Leuse en tale van Suid-Afrika
Suid-Afrika / Mzantsi Afrika / Afrika Borwa / Ningizumu Afrika /Afrika Dzonga /Afrika Sewula / Afrika Tshipembe / South Africa
For English, click here