Natuur 

Home Up Mense Natuur

Sequoia Park

Die park is in die "great western divide" (die Sierra Nevada gebergtes) en het baie van die Giant Sequoia's - die grootste bome op aarde.  Die park bevat dan ook die grootste lewende wese op aarde, die General Sherman boom.  Die hoogste berg in die 48 aaneenlopende state is ook in die park (14400 voet).  Die een lang foto van die boom is van die boom.  Dis nogal 'n ondervinding om langs die grootste lewende ding op aarde te staan!  Hier is sy spesifikasies:
Ouderdom:   2300-2700 jaar
Massa:        1385 ton
Hoogte:        83.8m
Omtrek:       31.3m

 

Montecito - Sequoia Nasionale Park

Gevriesde waterval

Die uitsig van die eetsaal, sneeu op die berge

Een van die Sequoia bome

Een van die mooi sonsondergange wat ons kon sien

Dieselfde sonsondergang, dis net later en in 'n ander rigting

Nog een van die Sequoia bome se onderste deel

General Sherman - grootste een

Inligting oor General Sherman

 
Hosted by www.Geocities.ws

1