Mense 

Home Up Mense Natuur

Wie was daar en wat het hulle gedoen...

Rona en Bharat in die eetsaal

 

 

Rona en Johan voor General Sherman, die grootste Sequoia in volume

Rona bo-op Moro Rock

Johan ook bo-op Moro Rock

Bharat, Rona en Johan by sonsondergang

Rona in Clint se kamer, lyk of hy verlang... (Bokke)

Regte boerewors - Nick, Johan en Clint

Nick besig om vuur aan te steek met 'n gasvlam!

Kyk die YS op die hout, geen wonder ons sukkel nie...

Bharat, Clint en Johan om die kampvuur

Oppad terug sien ons die dorpie, 'n volle 30 inwoners!

 
Hosted by www.Geocities.ws

1