Gé Korsten

Liefling (Video)

Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed.

Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe
[Dit weet jy goed/*Liefling jy weet] (fine)

Jy weet, dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet, dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed.

Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed.

Nou is die tyd, moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hart, neem dit nou!
Hier is my hart, net vir jou!

Instrumental

da capo al fine*

Die besten Coverversionen
Hansis Schlagerseiten