Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika
http://uk.geocities.com/arma_za

Heraldiese argiewe in die Lae Lande

(Nederland en België)

Nederlandse Genealogiese VereenigingFryske Rie foar HeraldykDrentse Heraldisch CollegeConsulentschap voor Heraldiek in de Provincie GroningenAfdeling Heraldiek van de Koninklijke Commissie voor Monumenten en LandschappenHeraldisch College van de Vlaamse Vereniging voor FamiliekundeAssociation royale Office Généalogique et Héraldique de Belgique

Die Lae Lande is in 1815 as die Koninkrijk der Nederlanden verenig, en is in 1830 tydens die Belgiese opstand verdeel. Die onderskeidelike koningswapens en die wapens van die provinsies, plaaslike regerings en ander amptelike instansies, sowel as dié van die adelstand, val onder amptelike beheer, maar dié van private burgers nie. Etlike heraldiese streeksargiewe voorsien hierdie diens.

 

Wapenregister van die Centraal Bureau voor Genealogie

 in Den Haag

 

Nederlandse Genealogiese Vereniging

op Weesp

 

Fryske Rie foar Heraldyk

(Friesiese Heraldiekraad), Ljouwert

 

Drents Heraldisch College

in Assen

 

Consulentschap voor Heraldiek in de Provincie Groningen

in Groningen

 

Heraldisch College van die Vlaamse Vereniging voor Familiekunde

 

Afdeling Heraldiek van de Koninklijke Commissie voor Monumenten en Landschappen[1]

 

Association royale Office Généalogique et Héraldique de Belgique

(Koninklike Belgiese Genealogiese en Heraldiese Amp [Waalse gemeenskap]),[2] Brussel

 

Lede word versoek om bykomende webwerwe vir insluiting hierby aan te meld. Skryf aan die werfmeester.



[1] Terwyl hierdie amp die koninklike goedkeuring wegdra, is dit nie ’n inrigting va die nasionale regering nie. Dit val onder die Vlaamse gemeenskap.

 

[2] Terwyl hierdie amp die koninklike goedkeuring wegdra, is dit nie ’n inrigting van die nasionale regering nie.


Counter

For English, click here

Terug na bo


Terug na argiewe-indeks

Terug na skakels-indeks

Terug na hoofindeks

Hosted by www.Geocities.ws

1