Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika
http://uk.geocities.com/arma_za

Die registrasie van wapens in Frankryk

Société Française d’Heraldique et de SigillographieConseil Français d’Heraldique

Toe Frankryk onder die heerskappy van die konings van die Huis Capet geval het, was daar geen wetlike voorsiening vir die verlening van heraldiese wapens deur heroute nie. Hierdie toestand duur vandag voort in die Franse Republiek. Die reg op ’n wapen word deur gebruik of verjaring bevestig, en deur ’n vaste datum sedertdien so ’n wapen gevoer is. Dit word dikwels bevestig deur ’n akte wat voor ’n notaris uitgesweer word. Hy plaas dit dan in die argief van die plaaslike département (administratiewe afdeling). Hierdie prosedure word deur die Société Française d’Heraldique et de Sigillographie voorgeskryf. Etlike private heraldiese argiewe bestaan ook, daaronder die Conseil Français d’Heraldique.

.

 

Société Française d’Heraldique et de Sigillographie

Franse Vereniging vir die Heraldiek en Seëlkunde, Parys

 

Conseil Français d’Heraldique

Franse Raad vir die Heraldiek

 

Lede word versoek om bykomstige webwerwe vir insluiting hierby aan te meld. Skryf aan die werfmeester.


Counter

For English, click here

Terug na bo


Terug na argiewe-indeks

Terug na skakels-indeks

Terug na hoofindeks

 

Hosted by www.Geocities.ws

1