Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika
http://uk.geocities.com/arma_za

Heraldiese argiewe in Duitsland

‘‘Der Herold’’‘‘Zum Kleeblatt’’‘‘Wappen-Löwe’’Hessische WappenrolleHeraldische Gemeinschaft WestfalenRhein-Main WappenrolleOstdeutsche Wappenrolle

Sedert 1918 het Duitse wetgewing voorsiening gemaak vir die bestaan van private heraldiese genootskappe nie vir wins nie (heraldische Gemeinschaften) wat die wapens van private burgers opteken. Hierdie optekenings word onder die Siviele Regskode (bürgerliche Gesetzbuch) beskerm.

 

Der Herold

Verein für Heraldik, Genealogie und Verwante Wissenschaften (“Die Herout”, Vereniging vir Heraldiek, Genealogie en Verwante Wetenskappe), Berlyn

 

Heraldische Verein “Zum Kleeblatt”

Heraldiese Vereniging “Die Klawerblad”, Hannover

 

“Der Wappen-Löwe” Heraldische Gesellschaft

“Die Wapenleeu” Heraldiese Genootskap, München

 

Die Hessische Wappenrolle

Geborg deur die Hessische familiengeschichtliche Vereinigung (Hessiese Familiegeskiedenisvereniging), Darmstadt

 

Heraldische Gemeinschaft Wesftalen

Westfaliese Heraldiese Genootskap, Bochum

 

Rhein-Main Wappenrolle

Gepubliseer deur die Historische und Kulturelle Förderverein Schloß Alsbach (Historiese en Kulturele Navorsingsvereniging van Alsbach-kasteel)

 

Ostdeutsche Wappenrolle

Oosduitse Wapenrol vir die Länder Brandenburg, Sachsen, Sachsen-Anhalt, Thüringen en Mecklenburg-Vorpommern, in 2005 gestig en in Braunichswalde gebaseer

 

Lede word versoek om bykomende webwerwe vir insluiting hierby in te dien. Skryf aan die werfmeester.


Counter

For English, click here

Terug na bo


Terug na argiewe-indeks

Terug na skakels-indeks

Terug na hoofindeks

Hosted by www.Geocities.ws

1