Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Culture vulture

"Jy't g'n kultuur nie," sê die jong bruid vir haar man.

"Kultuur?!!!" gil hy. "Jy sê ek het nie kultuur nie?! Ek vat jou Hamlet toe, ek vat jou Swanemeer toe, en gisteraand toe vat ek jou na Pavarotti se konsert toe! Ek vat jou na al daai kak toe en jy sê ek het nie kultuur nie!!"

>>>>> volgende

 
Hosted by www.Geocities.ws

1