Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Wanneer begin ons dan kleiner word?

Alison vertel:

Ons Billy (3) het graag saamgegaan as ons iemand moes afsien op die lughawe - dan kyk hy hoe die vliegtuig opstyg en hou aandagtig dop soos wat dit kleiner en kleiner word. Kom die dag toe hy sy eerste vliegtuigrit onderneem: 'n Ruk lank het hy doodstil gesit en toe vra hy: "Maar wanneer begin ons dan kleiner word?"

 

>>>>> volgende



 


 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Hosted by www.Geocities.ws

1