Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Sommer net gehoor in die hof

"Edelagbare, ek was in die telefoonhokkie besig om met my cherry te gesels toe die klaer my met geweld daar uitpluk."

"Toe word jy so kwaad dat jy hom slaan?"

"Nee, edelagbare, dis eers toe hy my cherry ook uitpluk dat ek hom gedonner het!"

>>>>> meer


 


 


 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Hosted by www.Geocities.ws

1