Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

Hoe sê?

Die dag daarna gaan Oom Koos en Tant Sannie dokter toe vir sy jaarlikse check-up. Behalwe die vergeetagtigheid, het hy meer probleme as 'n tweedehandse Alpha.

Die dokter ondersoek hom en sê vir hom, "Oom Koos, kom volgende week weer dan bring oom vir my 'n bloedmonster, 'n urienemonster, 'n stoelgangmonster en 'n spermmonster."

"Hoe sê, dokkie?"

Tant Sannie gee Oom Koos so 'n stampie en sê, "Koos, die dokter sê jy moet jou onderbroek vir hom los!"

>>>>> volgende

 

Hosted by www.Geocities.ws

1