Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Wat het jy verwag?

Gatiep was ses maande lank op die see. Die oomblik toe hy in die Kaapstadse hawe voet aan wal sit, sien hy Meraai en doen 'n transaksie (ja, man, daai soort transaksie!) met haar.

Die volgende dag is hy terug see toe.

Toe hy uiteindelik weer op land is, loop hy weer vir Meraai raak, en sy word sommer baie vriendelik toe sy hom sien, maar hy is woedend.

"Jy het my laaskeer craps gegee, Meraai!!"

"So? Wat het jy dan vir 15 rand verwag? Prawns?

>>>>> volgende

 

Hosted by www.Geocities.ws

1