Maré/Maree Familiewapen en Van

Mare in Latyn beteken see, die van dui dus op 'n man wat by die see woon.

Sedert 1947 word die volgende wapen algemeen gevoer: In blou drie versmalde silwer kepers vergesel van drie vyfpuntige goue sterre; 'n skildhoof van rooi belaai met 'n gaande leeu van silwer, met blou tong en kloue.

Die volgende variasie kom voor op Anthony Maré se webtuiste:

Die stamvader was Ignatius/Ignace Maré/Maree at rondom 1707 by goewerneur W.A. van der Stel verlof gekry om hom in Drakenstein te vestig.


Bron:



Laat weet my gerus as iets gebreek of foutief is, of as ons gedeelde belangstellings het!
Hosted by www.Geocities.ws

1