Almal tesaam net in vriendskap se naam.......
[Terug na tuisblad]
Danie Swart kuier saam met Jean by die Spur in Amanzimtoti
Alta lees vir Bennie die leviete voor by Claude se braai in Pretoria
Marinus, Susan en Bennie se X, Y of Z
Jean, Susan en Wessel by Wessel se huis in Kaapstad
Tone, Marianne, Wessel en Jean in die Kaap tydens hulle "koffiesessie"
Hendrik, Roelien en Dirk by die Jazz-Caf�
Cobus probeer vir Dirk  'n punt bewys by Claude se huis
Claude, Alta, Cassie, Susan en Berna by die Jazz Caf� in Pretoria
Fanie en Claude se vrou Cobie
Wessel  en Hendrik op Lambertsbaai se kaai toe hulle en Jean op 'n  Weskus-uitstappie was
Jean en Wessel drink ' n sundowner saam met Dup by Klub La Met naby Clifton
Blaai om
[Terug na Bo]
Hosted by www.Geocities.ws

1