Armoria
http://www.geocities.com/armoria
Heraldiek in Suid-Afrika

Heraldiek-skakels (Deel 4)
Vlag-webwerwe

Vlae is nie heraldiek nie; hulle val onder heeltemal ’n ander dissipline, veksillologie. Daar is egter heelwat verbintenisse tussen die twee dissiplines, deels omdat baie vlae heraldiese baniere is, of op die een of ander manier van heraldiese wapens afgelei is.

Flags of the World

Flags of the World (Vexillum)
Een van verskeie spieël-webwerwe vir Flags of the World. FOTW voorsien huidiglik die mees uitgebreide dekking van vlae op die Internet, en baie van sy bladsye bevat wapens (in Engels).

Flying with Pride
Alles omtrent die vlag wat sedert 1994 trots oor Suid-Afrika gewapper het (in Engels).

World Flag Database
Wêreldwye dekking van vlae (in Engels).

Deutsche Gesellschaft für Flaggenkunde
Die Duitse vlagkundevereniging se webwerf (in Duits, Engels, Frans, Spaans en Russies).

Die Vlae van die Switserse Kommunes
Pascal Gross se webwerf (in Engels, Frans, Duits, Italiaans en Rumantsch).

Medieval Flags and Banners
subtitel: “Standards and Pinsils and Pennons, Oh My!” (in Engels) – ’n heraldiek-verwante bladsy wat vlagtipes van lank gelede bespreek en illustreer.


Terug na Deel 1 van skakellys

Terug na Deel 2 (heraldiese gesagte) van skakellys

Terug na Deel 3 (heraldiese verenigings) van skakellys


Counter

Terug na bo

For English, click here


Terug na Heraldiek-ABC-indeks

Terug na Armoria-indeks


Opmerkings, navrae: Mike Oettle

Hosted by www.Geocities.ws

1