Skakels met ander heraldiek-webwerwe
Armoria is slegs een van dosyne webwerwe waarin die fascinerende onderwerp van die heraldiek bespreek word. Hier is enkeles daaronder wat vir jou van belang of selfs van nut sal wees. Kyk ook hierdie bladsy vir heraldiese gesagte, hierdie bladsy vir verenigings, en hierdie een vir vlag-webwerwe.
Algemene heraldiekwebwerwe
Baronage
Gesaghebbende gereëlde Internet-tydskrif wat ’n verskeidenheid wapenkundige onderwerpe bespreek – en lê ook bloot klugte in die veld van heraldiek en eretitels (in Engels).
Heraldica
François Velde se webwerf waarin hy ’n verskeidenheid heraldiese onderwerpe bespreek; sluit ook ’n woordelys van heraldiese terme. Hoofsaaklik in Engels, maar het ook ’n veeltalige heraldiek-woordeboek.
Hereditary Titles
Die wapens van verskeie Britte wat oorgeërfde titels voer, beginnende met koningin Elizabeth (in Engels).
International Civic Arms
Ralf Hartemink se webwerf oor nasionale wapens, provinsiale/staatswapens en wapens van plaaslike owerhede van rondom die wêreld (vroeër bekend as Nederlandse Gemeentewapens; oorwegend in Engels, maar Nederlandse afdeling hoofsaaklik in Nederlands).
Heraldiek in spesifieke lande
Suid-Afrika
Nasionale simbole van ons land (slegs in Engels)
Kanada
Die ontwikkeling van Kanada se wapen (in Engels; ook in Frans te sien).
Heratlas
’n Atlas van Franse heraldiek (Frans en Engels)
Araldica
Heraldiek van Italiaanse families (in Italiaans).
Svensk Heraldik
Elias Granqvist se bladsy oor die heraldiek in Swede (Engels en Sweeds).
Bladsye van heraldiek-koppelings
heraldiek.pagina.nl
Verskeidenheid koppelings na heraldiese of heraldies-verwante bladsye, meestal in Nederland (in Nederlands).
Versamelings heraldiese illustrasies
Suid-Afrikaanse
Familiewapens
Slegs illustrasies (geen teks) van wapens wat òf deur Suid-Afrikaanse families gevoer word, òf waarop hulle aanspraak maak.
Persoonlike heraldiekbladsye
Jude Grupe
Filippynse heraldis Jude Grupe se persoonlike bladsy.
Wapens van spesifieke lande of families, of op spesifieke plekke
Die Welfen
Oor die Duitse adelhuis Welf – slegs in Duits
Na
Deel 2 van skakellys (heraldiese gesagte)
Na
Deel 3 van skakellys (heraldiese verenigings)
Na
Deel 4 van skakellys (vlae)