Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika
http://uk.geocities.com/arma_za

Heraldiese argiewe in Switserland

Switserse Heraldiese VerenigingWappenkommission der Zünfte Zürichs

Die private wapens van Switserse burgers was nog altyd ongereguleerd, alhoewel beide stadsburgers en boere heelwat gebruik maak van die heraldiek. Sommige kantons skryf sulke wapens op, alhoewel geen voorsiening vir wetlike beskerming gemaak word nie. Twee private verenigings voorsien ’n soortgelyke diens.

 

Switserse Heraldiese Genootskap

(Schweizerische Heraldische Gesellschaft/Société Suisse d’Heraldique/Società Svizzera di Araldica)

 

Wappenkommission der Zünfte Zürichs

Wapenkommissie van die Zürichse Gildes

 

Lede word versoek om bykomende webwerwe vir insluiting hierby aan te meld. Skryf aan die werfmeester.


Counter

For English, click here

Terug na bo


Terug na argiewe-indeks

Terug na skakels-indeks

Terug na hoofindeks

Hosted by www.Geocities.ws

1