Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika
http://uk.geocities.com/arma_za

Eerwaarde Roy Snyman

eerw Roy Snyman

Die wapen, wat 10 Januarie 1979 deur die Buro vir Heraldiek geregistreer is, word so geblasoeneer:

 

Wapen: In rooi, 地 goue skuinskruis; op 地 blou binneskild, 地 geklede regterarm wat uit 地 wolk onder links uitsteek, wat in die hand 地 sekel vashou, alles van silwer; op 地 silwer skildhoof, bo-oor 地 osjuk van swart, 地 afkomende duif van rooi.

Helmteken: Drie rooi koringare wat middeldeur omring word deur 地 kroon van drie fleurons, waarop vyf smaragde.

Wrong en dekkleed: Goud en rooi.

Leuse: Non Agit Perperam.

 

Die wapen kombineer elemente wat die Snyman-familie voorstel (die binneskild) en die Viljoen-familie (die skuinskruis), asook persoonlike simbole en verwysings.

地 Volle verduideliking van hoe hierdie wapen opgetrek is deur die wapenvoerder en majoor F G Brownell kan hier gevind word, asook 地 bespreking oor die gebruik daarvan in die wyere Snyman-familie.


Counter

For English, click here

Terug na bo


Terug na wapenrol

Terug na hoofindeks


Titelgrafieke met behulp van MS Picture It!ョ voorberei

Genootskapswapen deur Barrie Burr geteken

Hosted by www.Geocities.ws

1