Heraldiese Genootskap van Suidelike Afrika
http://uk.geocities.com/arma_za

Heraldiese argiewe in Skandinawië

Skandinavisk VappenRulleSvenska Heraldiska FöreningenHeraldiese Vereniging van FinlandCollegium Heraldicum Fennicum

Terwyl die praktyk van die heraldiek van land tot land in Skandinawië verskil, val die wapens van private burgers onder geen Staatsbeheer nie. Daar is vier private verenigings (twee in Swede, twee in Finland) wat private wapens registreer.

 

Skandinavisk VappenRulla

Gepubliseer deur die Stiftelsen Skandinavisk VappenRulla (Skandinawiese Wapenrolstigting) – oop aan enige burger van Swede, Denemarke of Norweë.

 

Svenska Heraldiska Föreningen

Sweedse Heraldiese Vereniging

 

Die Heraldiese Genootskap van Finland

Suomen Heraldinen Seura/Heraldisken Sällskab i Finland – registreer die wapen van enige landsbewoner van Finland, en van mense van Finse herkoms waar hulle hul ook al bevind.

 

Collegium Heraldicum Fennicum

Hierdie genootskap van heraldiese kunstenaars, vakmanne en navorsers registreer ook wapens.

 

Lede word versoek om bykomende webwerwe vir insluiting hierby aan te meld. Skryf aan die werfmeester.


Counter

For English, click here

Terug na bo


Terug na argiewe-indeks

Terug na skakels-indeks

Terug na hoofindeks

Hosted by www.Geocities.ws

1