Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Moenie vrees nie

Toe ek die stories van die kinders lees onthou ek mos my eie dogtertjie ( toe só 5 of 6, nou al 24 jaar oud), sy kom van die Sondagskool : "Papa, Papa.....ons het vandag 'n nuwe teksie by die Sondagskool geleer" Ek vra , "nou toe vertel my". Stilte, effe lank en ongemaklik, ek los dit en wag maar..... "Papa.. e....o ja.....e....moenie vrees nie....e....e.....e....watch net!"

>>>>> volgende



 


 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Hosted by www.Geocities.ws

1