Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Spray & Cook
(Marelize het die een gestuur. LOL)

Die vrou stap in die Supermark op soek na iets spesifieks. Sy is naderhand ongeduldig omdat sy nie kry wat sy soek nie, en een van die werker "dames" staan toe nader om hulp aan te bied.

"Wat soek die Mies?"

"Man ek soek van daai blikkies SPRAY AND COOK"

" O, die Mies is hellemal by die verkere ry. Die SPRAY VAN DIE KOEK is daa annekant by die deoderants!"

>>>>> volgende



 


 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Hosted by www.Geocities.ws

1