Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Selle ou storie

     Die Regter kyk vir Gammat in die oog en së:
     'Dis nou die sesde jaar na mekaar dat jy in my hof
     in die beskuldigdebank staan.'
     'Djou honour,' së Gammat, 'djy moenie vir my
     kom blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'

>>>>> volgende

 

Hosted by www.Geocities.ws

1