Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Koos en die Ontvanger van Inkomste

Na 'n lang en moeilike gesprek met die Ontvanger van Inkomste, staan Koos op om huistoe te gaan, baie dik die donner in.

"Meneer Van der Merwe, kan ek vir jou 'n taxi bel?"

"Nee dankie, ek het 'n kar!!"

"He he he, dis wat jy dink!"

>>>>> volgende

 

 

Hosted by www.Geocities.ws

1