Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Die laaste dop

"Broer Piet, hoe gaan dit deesdae met die drankprobleem?" wil die dominee weet.

"Nee, dominee, ek drink nie meer so baie nie. As ek een dop inhet, is ek 'n ander man .......... en kan hy vir jou suip!"

 >>>>>  volgende


Hosted by www.Geocities.ws

1