Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

 

Kekkel Meneer, kekkel!

Die hele aand lank is die klant in die restaurant besonder veeleisend en die kelner moet net draf. 

Skielik hoor die kelner 'n harde slag en die man wuif hom nader.

"Kelner," sê die man, "daar lê my eier nou op die vloer. Wat moet ek nou doen?"

"Kekkel, meneer, kekkel!"

>>>>> volgende



 


 
 
 
 

Hosted by www.Geocities.ws

1