Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

Gammat en Meraai

Die skip land in die hawe en Meraai is soos blits teen die trapleer op. Gammat kyk haar so van onder af.

"Haai meraai, djy't dan nie underwear aan nie!"

Meraai: "So what? Dra djy miskien earplugs as djy Nico Malan toe gaan?"

>>>>> volgende


 


Hosted by www.Geocities.ws

1