Kontak Grapjas

Limericks/ Limerieke

Grappies

Jokes

Mopjes

Cartoons

Snaaksighede/ /Funstuff

Hoofblad/Main

 

Yassir Arrafat

Ek hoor dat Yassir Arrafat 'n paar broers het wie se name
by hul beroep pas:

Yassir Karrafat is tans in die tronk vir motordiefstal
Yassir Harrafat is 'n haarkapper
Yassir Garrafat moet toilet riole skoonmaak en is na-ure die nagkar drywer
Yassir Jarrafat is 'n stakende staatsdienswerker in die Nuwe SA

O Ja, die vyfde broer is 'n ginekoloog.............

>>>>> volgende


Hosted by www.Geocities.ws

1