![]() |
Cor Pama beskryf hierdie Erasmus familiewapen in die Groot Suid-Afrikaanse
Familienaamboek as volg: "In rooi, 'n klimmende eenhoring van silwer met goue horing, Hierdie wapen is in
1945 vir die eerste keer gevoer By Johan Erasmus kry ek ook hierdie voorbeeld:
|